WELKOM by die webwerf van Anna Kotzé Consult

Anna Kotzé Consult is geleë in die pragtige historiese dorpie Stellenbosch [sien kaart ].

Anna Kotzé het haar loopbaan in 1974 as 'n verteenwoordiger van Sanlam begin. Sy het in 1986 bedank om, as 'n onafhanklike Finansiële Adviseur, haar kliënte 'n meer volledige diens te kan bied. Derhalwe het Anna Kotzé Consult tot stand gekom en tree sy sedert die stigting as sleutelpersoon van die makelary op.

Anna Kotzé Consult word verteenwoordig deur:


Anna Kotzé Consult Dokumentasie:

Beleid oor Botsings van Belange: Kliek asseblief hier vir meer informasie.

Wet op Toegang tot inligting:
A.g.v. die FAIS wetgewing [Wet op Toegang tot Inligting (2000)] moet ons 'n handleiding beskikbaar stel wat die prosedure, vir die aanvra van die inligting wat in ons besit is, uiteensit. Kliek asseblief hier om informasie te bekom in PDF formaat.